Rekenkundige dienste
- Rekenkundige dienste kan na aanleiding van die behoefte van die kliënt op ’n maandelikse, kwartaallikse of jaarlikse basis gelewer word. Die byhou van die dienste word op ’n rekenaar grootboekstelsel gedoen. Die rekenkundige stelsel kan insluit die grootboek, debiteure-, krediteure- en voorraadstelsels
- Opstel van bestuurstate
- Opstel van begrotings
- Beleggingsbesluitneming
- Maandelikse opgawes van BTW, LBS, WVF
-
Registrasie van BTW, LBS, WVF en vaardigheidsontwikkeling
Belasting
- Voltooi en indien van belastingvorms
- Reël van belastinguitstelle
- Opvolg van boetes en rentes foutiewelik gehef
- Korrespondensie en persoonlike besoeke by SARS
- Aanvra van belastingaanwysings
- Aanvra van belastingklaringsertifikate vir buitelandse beleggings
- Aanvra van belastingklaringsertifikate vir tenders
- Voltooi en indien van voorlopige belastingopgawes
- Nasien van uitgereikte inkomstebelastingaanslae en aanteken van besware, indien foutief
-
Aanstel van openbare amptenaar
Sekretariële dienste
- Stig van beslote korporasies
- Wysigings van beslote korporasies
- Stig van maatskappye
- Wysigings van maatskappye
- Stig van intervivos trusts
- Wysigings van intervivos trusts
- Toeken en uitreik van aandele
- Verandering van aandele
- Oordrag van aandele
- Spesiale besluite
- Algemene notules
- Byhou van aandeleregisters
- Byhou van notuleboeke
- Tree op as geregistreerde adres
- Verandering van direkteure
- Verandering van lede
-
Verandering van geregistreerde adresse
Administrasie van maandelikse salarisse
- Voorbereiding, weekliks of maandeliks
- Vaste salarisse
- Kommissies
- Byvoordele
- Berekening van SIBW/LBS
- Berekening van SDR-heffings
- Berekening van Vaardigheidsontwikkelingsheffing
- Berekening van WVF
- Oorbetaling SIBW, LBS, SDR, Vaardigheidsontwikkelingsheffing, WVF
- Voorbereiding van betaalstate
- Uitreiking van jaarlikse IRP5’s
- Voltooi en indien van jaarlikse IRP5-rekonsiliasie
-
Elektroniese oorplasings van salarisse
Boedelbeplanning en bereddering van boedels
- Beplanning en opstel van testamente
- Verandering van testamente
- Bereddering van boedels
- Registrasie van testamentêre trusts
- Beplanning van kontant beskikbaar vir die betaling van boedelbelasting
-
Administrasie van testamentêre trusts
Besigheidswaardasies
Alle waardasies word gedoen volgens erkende waardasiemetodes vir:
- Maatskappye
- Beslote korporasies
-
Vennootskappe
Ander dienste deur die firma verskaf
- Internasionale belasting en besigheidsadvies
- Advies aan nuwe kliënte en klein besighede
- Belastingadvies volgens Suid-Afrikaanse belastingreg
-
Personeelplasings
Ouditdienste
- Oudit in terme van Internasional Oudit Standaarde
- Oudit in terme van ooreengekome prosedures
- Interne oudit
- Forensiese ondersoeke
Kopiereg 2012 MVB. Alle Regte Voorbehou

